Gesondheid/Covid-19 Namakwa distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan Bernadine Hearn Mar 3, 2021 0 Die Namakwa distrik se kumulatiewe totaal staan op 3 738, met 3 199 herstellings.
Gesondheid/Covid-19 Nege nuwe Covid-19 gevalle vir die Namakwa distrik aangemeld Bernadine Hearn Mar 2, 2021 0 Nama Khoi regsgebied se totale Covid -19 gevalle is 2 081, 1 660 genesings, 14 streftes met 407 aktiewe gevalle.
Misdaad Namakwa Distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan Bernadine Hearn Mar 1, 2021 0 Die Nama Khoi- regsgebied se totale Covid -19 gevalle is 2 076.
Gesondheid/Covid-19 Namakwa distrik teken 10 nuwe Covid-19 gevalle aan Bernadine Hearn Feb 25, 2021 0 Die Nama Khoi regsgebied se Covid-19 totaal is 2 060 met 1 626 genesings.
Gesondheid/Covid-19 Meeste Covid-19 gevalle vir Kamiesberg plaaslike munisipaliteit aangeteken Bernadine Hearn Feb 22, 2021 0 "Vyf gevalle is egter in die Nama Khoi regsgebied bevestig, twee vir Hantam, en vyf in die Richtersveld plaaslike munisipaliteit."
Gesondheid/Covid-19 23 Nuwe Covid-19 gevalle vir Nama Khoi regsgebied aangemeld Bernadine Hearn Feb 19, 2021 0 "Nege gevalle is egter in Kamiesberg bevestig, twee onderskeidelik vir Khai Ma en Richtersveld, en drie in die Hantam plaaslike munisipaliteit."
Gesondheid/Covid-19 Meeste nuwe Covid-19 gevalle aangeteken vir Hantam plaaslike munisipaliteit Bernadine Hearn Feb 18, 2021 0 "Ses nuwe gevalle is aangeteken in Hantam, en twee onderskeidelik vir die Nama Khoi regsgebied en Richtersveld."
Nuus Nama Khoi regsgebied 5 nuwe Covid-19 gevalle bevestig Bernadine Hearn Feb 15, 2021 0 "5 Nuwe gevalle van Covid-19 is in die Nama Khoi regsgebied bevestig en drie vir die Hantam plaaslike munispaliteit.
Nuus Nama Khoi regsgebied meeste Covid-19 gevalle in Namakwa distrik aangeteken Bernadine Hearn Feb 5, 2021 0 "Die Nama-Khoi regsgebied se kumulatiewe aantal positief bevestigde gevalle van Covid-19 staan tans op 1 896, met 1 545 genesings."
Gesondheid/Covid-19 Minder as 100 nuwe Covid-19 gevalle in Noord-Kaap bevestig Marsilino MacDonald Jan 27, 2021 0 "Die laaste keer dat die Noord-Kaap minder as 100 nuwe gevalle per dag aangekondig het, was op 05 Januarie 2021."