Browsing Tag

Kuruman

Verkragter sluip deur venster

'n 28-jarige man sal na verwagting vandag, Dinsdag 21 September, in die Mothibistad-landdroshof op 'n aanklag van verkragting verskyn. Daar word beweer dat die verdagte op Maandag, 20 September, toegang tot die slagoffer se huis verkry…

Verdagtes verskyn in hof

Twee polisielede van 37 en 31 jaar verbonde aan Kuruman-misdaadvoorkomingseenheid sal na verwagting op Dinsdag, 21 September 2021, voor die hof verskyn op aanklagte van gewapende roof, poging tot moord en ontvoering. Die sersant en…

NK-skole kry sport hupstoot

Die Noord-Kaapse LUR vir sport, kuns en kultuur, Desery Fienies, het sporttoerusting aan 11 Skole in die Noord-Kaap oorhandig. Die skole wat die toerusting ontvang het, is Hoërskool S A Van Wyk en die Hoërskool Steinkopf in Namakwa,…