Browsing Tag

Nama-Khoi

Nóg wateronderbrekings vir Nama-Khoi

Die Nama-Khoi regsgebied ondervind nou alreeds ’n geruime tyd, erge waterprobleme. Die munisipaliteit was voorheen al gedwing om van watertrokke gebruik te maak om water aan dorpe te voorsien in die regsgebied. Sodoende was die dors…

DA wil Sedibeng se geskiktheid ondersoek

Sedibeng het versuim om gehoor te gee aan talle vloedwaarskuwings en waarskuwings deur DA-raadslid, Wouter Jordaan, om die pompe by Henkries te lig te midde van stygende watervlakke. Op Saterdag, 6 Februarie 2021, is die pompe onder…