Goeie dag aan al ons pragtige inwoners in die Namakwa Distrik!
It’s that magical time of year again when we come together as one community to celebrate the festive season.
Ek is Mervin Cloete, die Uitvoerende Burgemeester van die Namakwa Distriksmunisipaliteit, en ek deel graag hierdie spesiale boodskap deel met julle.
As we embrace the joy of Christmas and the spirit of the festive season, let us remember the importance of unity and love in our hearts.
In Matteus 1:23 lees ons: “Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar, en hulle sal Hom die naam Immanuel gee, wat vertaal beteken: God met ons.”
Hierdie feestyd herinner ons dat liefde, vrede en samewerking die fondament is waarop ons gemeenskap gebou is.
Laat ons hierdie waardes uitdra en deel, nie net met mekaar nie, maar met almal in ons pragtige Namakwa Distrik.
On behalf of the Namakwa District Municipality, I wish you a Christmas filled with laughter, love, and cherished moments with family and friends.
Mag hierdie tyd van feesviering vir elkeen van julle gevul wees met vreugde en dankbaarheid.
As we bid farewell to this year and welcome the new one, let us do so with hope, resilience, and the determination to make our community even stronger.
Mag die nuwe jaar gevul wees met voorspoed, groei en positiewe veranderinge vir ons almal.
Ek wens elke gesin ‘n geseënde Kersfees toe en ‘n voorspoedige Nuwe Jaar!
Laat die lig van Kersfees helder skyn in al ons harte en mag die feesseisoen ‘n tyd wees van vreugde, vrede en baie liefde.
Dankie Namakwa, vir ‘n wonderlike jaar saam.
Hierdie is Executive Mayor, Cllr. Mervin Cloete van die Namakwa Distriksmunisipaliteit wat julle ‘n geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwe Jaar toewens.
