Ter ere van Afrika-dag, wat op Saterdag (25 Mei 2024) plaasgevind het, het Vedanta Zinc International hulde gebring aan die vasteland se ryk erfenis en diverse kulture.

Vedanta Zinc International is trots daarop om die grootste sinkprodusent in Afrika te wees met bedrywighede in Suid-Afrika en Namibië.

Deur die mynmaatskappy verbintenis tot transformerende gemeenskappe, streef hul daarna om ‘n positiewe impak op hierdie nasies se ekonomiese groei en volhoubare ontwikkeling te maak.

Van onderwys- en gesondheidsorginisiatiewe tot biodiversiteitsmaatreëls, is Vedanta Zinc International toegewyd daaraan om hul gasheergemeenskappe te bemagtig en op te hef.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *