Op Vrydag, 12 Augustus 2022, is ‘n 40-jarige man noodlottig gesteek na ‘n onderonsie met die beskuldigde, in Middelstraat, Pofadder.
“Die Pofadder-streekhof het op Maandag, die 22-jarige Charlton Witbooi tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis waarvan 4 jaar vir 5 jaar opgeskort is,” het polisiewoordvoerder sersant Molefi Shemani gesê.
Die benadeelde is onbevoeg verklaar om ‘n vuurwapen te besit.
