Die vrouedagviering is in volle swang in PoDie vrouedagviering is in volle swang in Pofadder, Noord-Kaap.

Foto:Verskaf

Radio Nfm-aanbieders Marsilino Macdonald, Siphiwe Ngcongco en Dewald Rooi is teenwoordig en doen regstreeks verslag. Radio Nfm doen die direkte uitsending waarvan Radio Riverside 98.6, Radio Temaneng 89.1 en Radio Kaboesna 98.0 gevoer word sodat hul luisteraars ook ingeskakel kan wees op die verrigtinge.


Die President, Cyril Ramaphosa is die eregasspreker.

Die minister in die presesensie van vroue, jeug en persone met gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vergesel met onderskeie amptenare van die Noord-Kaapse provinsiale regering is teenwoordig by die vieringe.
Die mense het in nommers opgedaag en wag in spanning vir die President om sy hoofrede te lewer.
Die hooggeplaastes beoog om vordering te maak met vanjaar se veldtog en is hoopvol om die sosio ekonomiese bemagtiging van gemarginaliseerde vroue bevorder, sowel as om oorwinnend in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord opeindig.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *