Foto: Verskaf

Die Standard Bank ATM is erg beskadig in die sakekern van Steinkopf.

Die vraag het onder die gemeenskapslede ontstaan, wanneer sal die vandalisme tot ‘n einde kom.

Dit laat ‘n negatiewe impak, wat daartoe lei dat die gemeenskap na Springbok sal moet reis om geld te onttrek as die Bank hul ATM op die dorp moet verwyder.

Top 5 glo dat daardie skuldige is langs die ATM dood nadat hy dit so beskadig het.

“Ander banke wil nie ATM’s in ons dorp kom plaas nie oor die skades wat aangerig word. ñ Ander bank het klaar al genoem hy sal later sy ATM kom uithaal aangesien hulle ter duisende rande aan herstelkoste moes spandeer,” het Top 5 gesê.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *