In 2018 het die departement van Omgewingsake ‘n leerlingskap vir loodgieterswerk aangebied vir 20 mense in Kamiesberg plaaslike munisipalitiet.
Van die 20 persone wat van dit deel uitgemaak het, het 8 die kursus voltooi en net 3 kon die handelstoetsing doen.
Hierdie 3 het gister gegradueer by die Kamiesberg munisipaliteit in samewerking met die departement van omgewingsake en Clean House Academy.
