Nuus OPVOLG: Namakwaland Kampus neem registrasies na dorpe Rene Cloete Feb 4, 2021 0 "Die span van Namakwaland Kampus het vandag hul werksaamhede voortgesit op Kuboes en Komaggas."
Verwagte feesseisoen hou “COVID-kommer” in vir Nama Khoi Bernadine Hearn Nov 18, 2020 0 "Dit het aan die lig gekom dat gemeenskapslede steeds oormekaar kuier en by hierdie aangeleenthede glad nie die COVID-19 veiligheidsmaatreëls volg nie."
Kangnas-windkragaanleg begin met kommersiёle bedrywighede Rene Cloete Nov 18, 2020 0 "Soos ons die nuwe fase betree is ons bly om te sien hoe talle van ons ontwikkelingsprogramme reeds ’n verskil gemaak het."
Ses Namakwalanders alreeds oorlede weens COVID-19 Bernadine Hearn Sep 8, 2020 0 "Die Namakwa-distrik het 243 gevalle, 120 daarvan is aktief en 6 Namakwalanders het hul stryd teen die virus verloor."
Covid-19 probleem areas uitgewis in Nama-Khoi plaaslike munisipaliteit Bernadine Hearn Aug 25, 2020 0 "Beukes het bekend gemaak dat Namakwa nog nie sy piek bereik het nie, maar is wel besig om die piek in te gaan."
Twee Bergsig-mans geboei vir meer as R150 000 se mandrax Marsilino MacDonald Jul 30, 2020 0 "1791 Mandrax-tablette, geskat op ongeveer R150 000, is deur die polisie gevind en gekonfiskeer. Die verdagte is onmiddelik in hegtenis geneem."
NFM-stasiebestuurder vier ‘n splinternuwe lewensjaar! Marsilino MacDonald Jul 29, 2020 0 "Hy dra liefdadigheid baie na aan sy hart en sal altyd 'n helpende hand uitsteek, veral daar waar hy sien dat hy kan help."