Browsing Tag

Polisie

Verdagte vas wat hof minag

’n Gesoekte verdagte is in hegtenis geneem nadat hy op borgtog uit is en versuim het om die verhoor by te woon. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Sergio Kock, sê Byron Hoogstander is in 2018 in hegtenis geneem vir die beweerde…

Man 15 jaar tronk toe vir moord

Flippie Wapad(43)  is 15jaar gevonnis vir  moord. ’n Woordvoerder vir polisie, Kaptein Bashoabile Kale, sê Wapad het die oorledene na haar vriend se plakkershut in Snake Park Galeshewe gevolg, waar hy ’n sigaret by haar gevra het. “Die…

Verlate dagga op N10

Twee swartsakke met ’n groot ’n hoeveelheid dagga is tussen Upington en Groblershoop gevind. Die polisie het inltigting opgevolg nadat ’n gemeenskapslid twee verdagte sakke langs die pad opgemerk het. ’n Woordvoerder vir die polisie,…