DA wil Sedibeng se geskiktheid ondersoek
Sedibeng het versuim om gehoor te gee aan talle vloedwaarskuwings en waarskuwings deur DA-raadslid, Wouter Jordaan, om die pompe by Henkries te lig te midde van stygende watervlakke.
Op Saterdag, 6 Februarie 2021, is die pompe onder…